Die Hasepad Boekwinkel

Onderhoudsmodus is AAN

Hierdie werf gaan 'n ruk lank gesluit wees terwyl ons ons skrywers se boeke op die winkel plaas. Dis ongelukkig 'n taamlike proses om dit te doen — ons skep 'n spesiale, individuele mini-webwerf vir elke boek, en 'n eposboodskap wat daarmee saamgaan. Onder andere. Maar, soos een of ander Ingelsman gesê het (skryf dit maar aan Winston Churchill toe, everybody else does it): You don't want to know how your sausage is made.

Lost Password