Bredell, Johann

Jacobus Johannes Koekemoer, alombekend as Koekies, is op 21 April 1938 te Johannesburg gebore. In 1967 verwerf hy die Graad M.B.Ch.B by die Universiteit van Pretoria, en was deel van die eerste groep militêre mediese studente wat deur die SA Weermag ingeneem is. Hy was dan ook die heel eerste Mediese dokter om die Graad van M.B.Ch.B in Uniform te ontvang. In 1991 verwerf hy die John Chard Medalje en Dekorasie van die S.A.W.

Johan se fyn sin vir humor en talent vir storie vertel het gelei tot boekies, Die Ruimteskip Celeste (1982) en Die Oorlewendes (1983), geskryf vir die ouderdomsgroepe 10 – 14 jaar. Ruimteskip Celeste is ook later as a vervolgverhaal deur die SAUK op radio uitgesaai.

Johann se afsterwe op 28 Augustus 1994 laat ‘n groot leemte in die lewens van almal wat hom geken het.

Showing all 4 results