De Kock, Dries

Gebore Namakwalander te Springbok op 13 Augustus 1952, maar grootgeword in Namibia. Gematrikuleer taan die Hoërskool Mariental. Studeer aan die Kaapse en Witwaterrandse Techinikons en verwerf die Nasionale Doplomas in Publieke Administrasie en Werkstudie (Organisasie en Metode) onderskeidelik. Dien eers as Lugmag-personeeloffisire, boer daarna vir etlike jare en begin later my eie makelaarsonderneming en is ook eiendomsprinsipaal asook
adjunk-balju tegelykertyd te Swakopmund en Hentiesbaai, Namibia.
Tree in Augustus 2002 af, trek terug RSA toe en woon op ʼn kleinhoewe te Wilgenhoutsdrift teen die Oranjerivier waar ek tydens parsseisoene by die plaaslike kelder werk. Verhuis in 2008 Kaap toe.
Die skryfliefde was en is deur al my lewensjare maar teenwoordig. Ek is ook betrokke by radio Tygerberg waar ek een maal per week bevoorreg is om ʼn Christelike praatjie elke Saterdag om halsewe aan te bied onder die title “Dagbreek met Dries.”
Ek hou myself tans besig met houtwerk en tuismaakwyne en skryf.

Showing all 2 results