Nieuwoudt, Karen

Karin is ‘n Sielkunde Tutor (Volwasse Ontwikkeling) vir die Department Sielkunde by die Universiteit van Suid-Afrika en het in 2008 haar BA (Hons) graad in Sielkunde aan dieselfde Universiteit behaal.
Haar ander passie is sing en musiek en sy het al in vele kore gesing, onder andere die Con Spirito Filharmoniese Koor en die Kaapstadse Simfoniekoor, albei uiters vreugdevolle ervarings.

Showing the single result