Potgieter, Annelize

Annelize is gebore en getoë in Welkom. Sy beskryf haarself as ’n introvert en verkies om haar tyd aan haar Skepper te wei. Sy het hierdie boek geskryf deur die roeping van God en wil ander help wat moontlik in dieselfde posisie mag wees waarin sý was.

Showing all 2 results