Schoeman, Hazell

Ek is n plain jane en ‘n platteland-kind wat glo dat ons almal ‘n storie het om te vertel. Niemand gaan jou stories namens jou vertel nie en as jou storie een lewe positief kan verander, was alles die moeite werd. Stories en inspirasie is orals rondom ons — die geheim is om te begin kyk en dit te gebruik wat elke dag rondom ons is.

Showing all 3 results