Van Aswegen, Henning en Gerhard Venter

Henning van Aswegen kan bitter snaaks wees. Gerhard Venter het ook sy oomblikke. Maar as hierdie twee knorpotte bymekaarkom en saam begin liegstories skryf, raak dinge wild. Hulle skeer gek met almal en alles. Die ergste is — hulle beweer dis die waarheid!

Showing all 2 results