Van der Watt, Urte
Kinderverhaalskrywer Urte van der Watt se twee seuns is die inspirasie vir haar pragtige kinderverhale. “Ek is baie lief vir kinders en skryf kinderstories om vir elke kind te vertel hoe spesiaal hy of sy is.” Op Urte se skrywerskerfstok is die kinderboeke ‘Wie is God se gunsteling en Rooimier en Tier, twee gesamentlike digbundels, ‘n dagboek, lirieke vir ‘n Suid-Afrikaanse rolprent en lirieke vir liedjies wat deur ‘n Namibiese kunstenares gesing word. “Skryf is my redding en my hoop en my plesier – ek hoop my kinderstories maak kinderharte gelukkig.”
Showing all 6 results
-
Appel en Lemoen – ‘n Appel en ‘n lemoen is nie dieselfde ding nie – (E-boek) $1.99
$1.99 -
God se gunsteling – Elke kind is God se gunsteling! – (E-boek) $2.99
$2.99 -
Juffrou Freya – Wat het ‘n snoesige hasie en ‘n lelike ou gorilla in gemeen? – (E-boek) $0.99
$0.99 -
Rooimier en Tier – Selfs ‘n mier kan jou iets leer! – (E-boek) $3.99
$3.99 -
Rosie Roos – Rosie het gedink sy’s die heel mooiste blom … (E-boek) $1.99
$1.99 -
Soekie Seekoei – Jy hoef nie dieselfde as al die ander kinders te wees nie – (E-boek) $1.99
$1.99