Van Gass, Louise

Musiek is deel van my lewe — viool en klavier.
Maar skryf is my passie. Van ‘n jong ouderdom wou ek altyd graag ‘n storie skryf. Ek besef ek lees
baie boeke, veral liefdesverhale, en daarom besluit ek om ‘n
liefdesverhaal te skryf. Ek is ‘n baie liefdevolle mens. Ek het so baie idees dat ek net wil stories skryf.

Showing all 2 results