101 Slaaptydstories – ‘n Reeks kostelike kinderboeke om bedtoegaan met lekkerkry klaar te kry (E-boeke)

(1 customer review)

Henning van Aswegen

‘n Reeks Afrikaanse slaaptydstories om die swaarkry van bedtoegaan met lekkerkry klaar te kry. Deel 1 van die reeks 101 Slaaptydstories vertel van die avonture van Mossieman en sy boesemvriend, Geronkie die donkie. Dit laat jou somtyds kopkrap en ander kere maag vashou van die lag. In 101 Slaaptydstories beleef ons saam met dié twee rakkers avonture en poetse waaraan hulle die niksvermoedende inwoners van die Vrystaat onderwerp, meesal met onvoorspelbare gevolge.

Total sales: 0 pcs.

Beskrywing

101 Slaaptydstories – Boek 01
Saam oortuig Mossieman en Geronkie die burgermeester van Virginia om ʼn koei te koop wat tyd kan voorspel

1 review for 101 Slaaptydstories – ‘n Reeks kostelike kinderboeke om bedtoegaan met lekkerkry klaar te kry (E-boeke)

  1. Gerhard221

    Soos baie van die beste kinderverhale ter wêreld, bevat hierdie stories ook ‘n oogknip aan die grootmense. As oupa van vele het ek uit my maag uit gelag.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *