101 Slaaptydstories – Mossieman en Geronkie en die koei. En ander stories. E-boek $1.99

$1.99

Henning van Aswegen


Saam oortuig Mossieman en Geronkie die burgermeester van Virginia om ʼn koei te koop wat tyd kan voorspel, verkoop hulle ʼn boer se eie skaapappeltjies aan hom, onttroon hulle leeu as koning van die diere en skrik vir ‘n spook wat baie soos Geronkie self lyk. Saam vang hulle mieliediewe met ʼn geel duikboot en lag hulself papies as Ollie olifant teen sy eie stert toutrek, leer hulle visse swem en kyk hoe Mys die muis ʼn allemintige krokodil vang.

Total sales: 0 pcs.

Beskrywing


Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “101 Slaaptydstories – Mossieman en Geronkie en die koei. En ander stories. E-boek $1.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *