Agter donker wolke – Jana is moeg om in vrees te lewe (Sagteband) $18.50

$18.50

Sara Francis

“… jy kan nie wegkom nie, Jana. Onthou, net die dood kan ons skei …”

Jana, enkelma van klein Rudi, is moeg om elke dag in vrees te lewe en is desperaat om alle bande met Ben en haar donker verlede te verbreek. Kaptein Alwyn van Deventer raak in die tussentyd verlief op die mooi, beskeie Jana. Sy verloofde, die vurige rooikop, Gerda du Toit, voel bedreig en haat en jaloesie verteer haar. Sy delf diep in Jana se geheimsinnige verlede en ontdek ’n paar skokkende feite…

Category: Tag:
Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Agter donker wolke – Jana is moeg om in vrees te lewe (Sagteband) $18.50

Your email address will not be published. Required fields are marked *