Al wat ek het is WOORDE – Mag ek hierdie oomblik vries, sodat ek dit kan onthou? (Sagteband) $7.99

$7.99

Martelize Faber

“Nee! Dit kan nie wees nie!” Die boksie val uit sy hande en hy hardloop in die gang af. Bang! Hy was nog nooit so bang in sy lewe nie. Die bloed druis in Chris se ore. Elke beweging verg meer en meer inspanning. Hy draf al stadiger. Voor die deur staan hy stil. Sy keel trek toe. Elke asemteug pynig hom. “Wat as …?”
‘Al wat ek het, is WOORDE,’ is ‘n samestelling van kortverhale, gedigte en skryfsels deur Martelize Faber, wat nou vir die eerste keer saam in een bundel opgeteken is. Vir oud en jonk en almal.

Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Al wat ek het is WOORDE – Mag ek hierdie oomblik vries, sodat ek dit kan onthou? (Sagteband) $7.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *