Bangbroek Apie leer swem (E-boek) $2.99

$2.99

Elsabé de Beer

Apie is bang om te swem. Almal dink hy is ‘n bangbroek. Maar toe hy sy maats help, word hy hulle held.

Category: Tag:
Total sales: 0 pcs.

Beskrywing

Apie wil nog ʼn bietjie slaap
Met sy l-a-a-a-ng stert om die tak gedraai.
Maar iets wat so
“Sjloep! Sjloep!” maak, hou hom wakker.

Hy swaai aan sy stert totdat hy
bo in die boom is.
Hoog, hoog!
“Sploesj! Sploesj!”

“Wat gebeur nou?”

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bangbroek Apie leer swem (E-boek) $2.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *