Die Mini-Sjefs – Kookboek vir kinders – (E-boek) $3.99

$3.99

Julene van Wyk

Dink terug aan jou eerste, smaakvolle koshappie en die vreugde van koskook saam met jou twee seuns – daardie onbeskryflike genoegdoening is die tema van Julene van Wyk se Mini-Sjefs. Julene se kindervriendelike pretboek leer kinders kook en bak en flops in die kombuis maak, net om weer te probeer en nuwe kookavonture aan te pak.

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Mini-Sjefs – Kookboek vir kinders – (E-boek) $3.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *