Die Oord – Met twee moorde en geld wat verdwyn, is dinge alles behalwe rustig by Die Oord – (Sagteband) $6.99

$6.99

Judy de Bruin

Die 34-jarige rooikopmatrone, Beverley Meyer, erf ’n fortuin en eiendom van haar vervreemde oom. Die mede-erfgenaam is ’n vreemdeling.
Haar droom om ’n eksklusiewe gesondheidsoord te begin, word bewaarheid en baie gewild. Maar met twee moorde en geld wat verdwyn, is dinge alles behalwe rustig by Die Oord. Wie is die gedaantes wat saans by Die Oord rondsluip? Wat is die vreemde erfgenaam se agenda en waar pas die aantreklike Wesley in die prentjie?

Category: Tag:
Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Oord – Met twee moorde en geld wat verdwyn, is dinge alles behalwe rustig by Die Oord – (Sagteband) $6.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *