Die Oorlewendes – Gestrand op ‘n onbekende planeet, met geen pad huis toe nie (E-boek) $3.99

$3.99

Johann Bredell

Met ore wat nog steeds tuit, sit Amanda op ‘n hoop klippe. Dan kyk sy op en word byna flou. Daar is nie net een maan in die lug nie, maar drie!
As ‘n groep matrikulante op onverklaarbare wyse dwarsdeur ‘n wurmtonnel weggevoer word na ‘n onbekende planeet, moet hulle oorleef of ondergaan. En hierdie groep lewenskragtige jongmense het geen plan om in ‘n onbekende hoekie van die heelal eenvoudig te verdwyn nie …

 

https://amzn.to/3Be9kXK

Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Oorlewendes – Gestrand op ‘n onbekende planeet, met geen pad huis toe nie (E-boek) $3.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *