Die Oorlewendes – Gestrand op ‘n onbekende planeet, met geen pad huis toe nie (Sagteband) $6.99
$6.99
Johann Bredell
Met ore wat nog steeds tuit, sit Amanda op ‘n hoop klippe. Dan kyk sy op en word byna flou. Daar is nie net een maan in die lug nie, maar drie!
As ‘n groep matrikulante op onverklaarbare wyse dwarsdeur ‘n wurmtonnel weggevoer word na ‘n onbekende planeet, moet hulle oorleef of ondergaan. En hierdie groep lewenskragtige jongmense het geen plan om in ‘n onbekende hoekie van die heelal eenvoudig te verdwyn nie …
Category: Bredell, Johann
Tags: Jeuglektuur, Wetenskapfiksie
Verwante titels
-
Sheba – Wat gebeur as ʼn vreemde hond by jou agterdeur opdaag? – (Sagteband) $9.50
Total sales: 0 pcs. $9.50 -
Sheba – Wat gebeur as ʼn vreemde hond by jou agterdeur opdaag? – (E-boek) $2.00
Total sales: 0 pcs. $2.00 -
Die Ruimteskip Celeste (Sagteband) $5.99
Total sales: 0 pcs. $5.99 -
Die Ruimteskip Celeste (E-boek) $2.99
Total sales: 0 pcs. $2.99 -
Die Oorlewendes – Gestrand op ‘n onbekende planeet, met geen pad huis toe nie (E-boek) $3.99
Total sales: 0 pcs. $3.99
Reviews
There are no reviews yet.