Diere Avonture (E-boek) $3.99

$3.99

Hazell Schoeman

In ‘Diere Avonture’ vertel kinderverhaalskrywer Hazell Schoeman drie pragtige stories wat kinderharte bly sal maak en elke kind nuuskierig. Riempies die eendjie beleef wonderlike avonture op ʼn plaas, Lukas die mier soek na water se pad na die see en Kalvyn die hoenderhaantjie moet noodgedwonge leer vlieg. Wonderlike verhale vir kleuters en peuters en ouers om slaaptydstories te lees.

Category: Tag:
Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Diere Avonture (E-boek) $3.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *