Fielies die reënboog volstruis (E-boek) $3.99

$3.99

Hazell Schoeman

ʼn Klein bekkie kom stadig uit die eier se dop, toe nog ‘n kraak en daar kom twee ogies uit.
Fielies probeer stadig opstaan, maar die eier rol hom onderstebo en hy val plat op sy bas in die stof. Die eier beland op sy kop, alles word donker en die arme kuiken weet nou nie meer waar hy is nie.
En so begin die lewe van Fielies, die reënboog volstruis …

Category: Tag:
Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fielies die reënboog volstruis (E-boek) $3.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *