Genoeg! — Ek bevind my binne die tonnel van die swart demoon (Sagteband) $5.95

$5.95

Annelize Potgieter

Ek bevind my binne die tonnel van die swart demoon – bipolêre, depressie en gemoedsversteuring met angsaanvalle.

Die swart demoon wat jou lewe, jou liggaam en al jou gedagtes oorneem en jou laat glo jy is sleg, nutteloos, betekenisloos en jou laat twyfel oor alles.
Tyd genees wonde, maar tyd kan nie die horlosie terugdraai nie. As jy ʼn geliefde het, of iemand ken met depressie, is dit nou jou tyd om daardie persoon by te staan, moeite te doen om ʼn pad met daardie persoon te stap.
“My God is groot!”

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Genoeg! — Ek bevind my binne die tonnel van die swart demoon (Sagteband) $5.95

Your email address will not be published. Required fields are marked *