Genoeg! — Ek bevind my binne die tonnel van die swart demoon (Sagteband) $5.95
$5.95
Annelize Potgieter
Ek bevind my binne die tonnel van die swart demoon – bipolêre, depressie en gemoedsversteuring met angsaanvalle.
Die swart demoon wat jou lewe, jou liggaam en al jou gedagtes oorneem en jou laat glo jy is sleg, nutteloos, betekenisloos en jou laat twyfel oor alles.
Tyd genees wonde, maar tyd kan nie die horlosie terugdraai nie. As jy ʼn geliefde het, of iemand ken met depressie, is dit nou jou tyd om daardie persoon by te staan, moeite te doen om ʼn pad met daardie persoon te stap.
“My God is groot!”
Category: Potgieter, Annelize
Tags: Christelik, Christelike inspirasie
Verwante titels
-
Slay Your Pain Giant Suddenly, there’s a giant called ‘chronic pain’ in your life. (E-book) $2.99
$2.99 -
Slay Your Pain Giant – A Christian strategy for dealing with chronic pain (Paperback) $10.25
$10.25 -
Roll Your Rock – 100 Meditations for when your load is too heavy and the hill too steep (Paperback) $10.99
$10.99 -
Roll Your Rock – 100 Meditations for when your load is too heavy and the hill too steep (E-book) $2.99
$2.99 -
Israel: Die oorsprong van die konflik (Sagteband) $4.14
$4.14 -
Israel: Die oorsprong van die konflik (E-boek) $0.99
$0.99 -
Gidion: mighty warrior of God (Paperback) $12.00
$12.00 -
Gidion: mighty warrior of God (E-book) $7.99
$7.99 -
Genoeg! — Ek bevind my binne die tonnel van die swart demoon (E-boek) $3.50
$3.50 -
Arrows of God – Essays on Job, Paul, Kant, Augustine, Luther, Descartes, Bob Marley, and more (E-book) $2.99
$2.99
Reviews
There are no reviews yet.