God se gunsteling – Elke kind is God se gunsteling! – (E-boek) $2.99

$2.99

Urte van der Watt

In hierdie pragtig geïllustreerde kinderboekie spreek Urte van der Watt die kwessie van kinders se selfbeeld aan. As selfs vlieë en muskiete God se gunstelinge kan wees, hoeveel te meer kosbare kindertjies?

Urte sê: “Ons almal is God se gunsteling – Hy het ons almal ewe spesiaal gemaak. Jy moet dit nooit, ooit vergeet nie. Vertel vir al jou maats hoe spesiaal hulle vir God is.”

Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “God se gunsteling – Elke kind is God se gunsteling! – (E-boek) $2.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *