Kinderland rympies (E-boek) $3.99

$3.99

Hazell Schoeman

Kinderverhaalskrywer en illustreerder Hazell Schoeman se derde kinderboek, kielie kinders waar hulle die meeste daarvan hou – op hul mae. Die sê-goed, prentjies en gediggies in Kinderland Rympies laat kleuters en peuters uit hul magies uit lag vir muise se manewales, ʼn kabouter wat saam met ʼn padda langs ʼn dam sit en vlieë vang en bye wat hul pootjies in stuifmeel was.
Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kinderland rympies (E-boek) $3.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *