Korrelkoppe: Stoepstories – Volkstories, moordstories, liegstories… (E-boek) $2.99

$2.99

Henning van Aswegen en Gerhard Venter

Korrelkoppe word opgedra aan knorrige ou mense wat die reg verdien het om gek te skeer met dinge en mense wat die lewens van Suid-Afrikaners omkrap. En dis presies wat veteraan-joernalis Henning van Aswegen en skrywer Gerhard Venter in hierdie bundel doen. Hulle bitch-‘n-moan hulle pad regdeur hierdie pretbundel.

Total sales: 0 pcs.

Beskrywing

Selfs Spiderman geniet Korrelkoppe, maar jy kan dit nie sien nie, want sy bek is mos met spandex toegespan

Gesonde verstand is nie altyd ʼn seën nie, want jy argumenteer die hele tyd met mense wat daarsonder klaarkom. In hierdie tweede boek in die Korrelkopreeks, argumenteer en gekskeer die twee hardekwaste met mense en dinge wat Suid-Afrikaners se lewens versuur. Almal loop onder die twee ongebonde korrelkoppe se tonge deur; verwardes, verwaandes, verdwaasdes en hoogmoedige staatsamptenare. Die korrelkoppe argumenteer met almal, vind met alles fout en probeer almal die leviete voorlees… met katastrofiese gevolge. Hulle argumenteer die meeste met hul ergehumeurde skrywersvriende, Gerhard Venter en Henning van Aswegen, wat hulle maar verdra omdat dit die enigste vriende is wat hulle het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Korrelkoppe: Stoepstories – Volkstories, moordstories, liegstories… (E-boek) $2.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *