Munte met Punte – Elke muntstuk vertel ‘n storie (E-boek) $3.98

$3.98

Johan van Zyl

Jy kan jou in muntversameling verdiep omdat jy oortuig is dit sal jou blitsvinnig ryk maak, as jy jou kaarte reg speel.
Jy kan in so ‘n mate aangegryp voel deur die herinnering van jou geliefde oupa wat ure aan sy stokperdjie gewy het, dat jy in sy voetspore wil volg en iets van sy genot vir jouself wil toeëien.
Of jy kan – soos Johan van Zyl gemaak het – munte gebruik as vervoermiddel om jou na wêrelde van kennis en interessanthede te dra! *

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Munte met Punte – Elke muntstuk vertel ‘n storie (E-boek) $3.98

Your email address will not be published. Required fields are marked *