Munte met Punte – Elke muntstuk vertel ‘n storie (Sagteband) $4.28

(1 customer review)

$4.28

Johan van Zyl

Jy kan jou in muntversameling verdiep omdat jy oortuig is dit sal jou blitsvinnig ryk maak, as jy jou kaarte reg speel.
Jy kan in so ‘n mate aangegryp voel deur die herinnering van jou geliefde oupa wat ure aan sy stokperdjie gewy het, dat jy in sy voetspore wil volg en iets van sy genot vir jouself wil toeëien.
Of jy kan – soos Johan van Zyl gemaak het – munte gebruik as vervoermiddel om jou na wêrelde van kennis en interessanthede te dra! *

Category: Tag:
Total sales: 0 pcs.

1 review for Munte met Punte – Elke muntstuk vertel ‘n storie (Sagteband) $4.28

  1. Gerhard221

    Ek stel nie juis in numismatika belang nie. Altans, ek het nie, totdat ek hierdie uitstekende boek van Johan van Zyl in die hande gekry het nie. Want ek stel wel in geskiedenis belang — baie. En elke munt het in Johan se vaardige hande ‘n storievertel geword. Wat ‘n uitstekende inleiding in numismatika!

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *