Op Bacchus se knie (E-boek) $4.99
$4.99
Dries de Kock
Proefnemings met vrugte en groente as wynmaakbestanddele het na 6 jaar se voorbereiding uiteindelik genoegsame resepte daargestel om hierdie bundel te publiseer.
Die resepte in hierdie bundel bied die boer geleentheid om van beskadigde landbouprodukte of wat nie aan markvereistes voldoen nie, meer sinvol aan te wend deur daarvan wyn te maak.
Hierdie prosesse en resepte was deel van ’n Kwêla-program op Kyknet.
Category: De Kock, Dries
Tags: Kos, Resepte, Wyn
Reviews
There are no reviews yet.