Beskrywing
$15.00
Proefnemings met vrugte en groente as wynmaakbestanddele het na 6 jaar se voorbereiding uiteindelik genoegsame resepte daargestel om hierdie bundel te publiseer.
Die resepte in hierdie bundel bied die boer geleentheid om van beskadigde landbouprodukte of wat nie aan markvereistes voldoen nie, meer sinvol aan te wend deur daarvan wyn te maak.
Hierdie prosesse en resepte was deel van ’n Kwêla-program op Kyknet.
Teken in op Die Hasepad
... en ontvang ons nuusbriefie so een keer per maand.
Jou besonderhede beland nooit in spammers se hande nie, en jy kan enige tyd uitteken.
En welkom by die Hasepad as nuwe intekenaar.
As an Amazon Associate I earn from qualifying purchases.
I get commissions for purchases made through links in this post.
© Hasepad Uitgewers 2021
Reviews
There are no reviews yet.