Ouma en Sussie Ouma en Sussie – Spitsvondige woordewisselings tussen Ouma en Kleinkind (Sagteband) $6.50
$6.50
Christo du Plessis
Met ’n karakter soos Ouma en ’n babbelkous soos Sussie, is hierdie bundel ontspanning van ’n ander aard. Tussen die woordewisselings van die twee geliefde karakters kry die leser ’n dieper kyk na die waarhede van ’n samelewing. Ouma en Sussie se gesprekke is tonekrullekker leesstof, maar ook ráákvat woorde.
Category: Du Plessis, Christo
Tag: Humor
Verwante titels
-
Ouma en Sussie – Spitsvondige woordewisselings tussen Ouma en Kleinkind (E-boek) $4.50
Total sales: 0 pcs. $6.50 -
Korrelkoppe: Stoepstories – Volkstories, moordstories, liegstories… (Sagteband) $7.99
Total sales: 0 pcs. $7.99 -
Korrelkoppe: Stoepstories – Volkstories, moordstories, liegstories… (E-boek) $2.99
Total sales: 0 pcs. $2.99 -
Die Heilige Koeie se moe — Ons kan vir mekaar lag of ons kan huil (Sagteband) $14.99
Total sales: 0 pcs. $14.99 -
Die Heilige Koeie se moe — Ons kan vir mekaar lag of ons kan huil (E-boek) $6.99
Total sales: 0 pcs. $6.99
Reviews
There are no reviews yet.