Ouma en Sussie – Spitsvondige woordewisselings tussen Ouma en Kleinkind (E-boek) $4.50

$6.50

Christo du Plessis

Met ’n karakter soos Ouma en ’n babbelkous soos Sussie, is hierdie bundel ontspanning van ’n ander aard. Tussen die woordewisselings van die twee geliefde karakters kry die leser ’n dieper kyk na die waarhede van ’n samelewing. Ouma en Sussie se gesprekke is tonekrullekker leesstof, maar ook ráákvat woorde.

Category: Tag:
Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ouma en Sussie – Spitsvondige woordewisselings tussen Ouma en Kleinkind (E-boek) $4.50

Your email address will not be published. Required fields are marked *