Pad na Kalif – Sy het die reis as jongmeisie begin en as vrou na haar land teruggekeer (E-boek) $2.99

$2.99

Anna Schonfrucht

Sy donker oȇ het haar deur die spleet van sy hoofbedekking gevange gehou. Azara wonder oor die mag wat hierdie donker-geklede Toareg met sy smeulende, besitlike hartstog oor haar uitoefen. Hy het ʼn belofte aan haar gemaak dat hy die lewe van die persoon sal neem, wat haar van hom af sou wegneem. Op die rug van ʼn kameel het sy haar pa deur die warm Saharawoestyn gevolg. Sy het die reis as jongmeisie begin en as vrou na haar land teruggekeer.

Category: Tag:
Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pad na Kalif – Sy het die reis as jongmeisie begin en as vrou na haar land teruggekeer (E-boek) $2.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *