Schönland – Twee mans, een vrou. Sal die liefde seëvier? – (Sagteband) $6.99

$6.99

Louise van Gass

Wanneer ‘n jong dame, Cindy Ballantyne, ‘n jong seun ontmoet op haar pa se plaas Schönland, raak sy hartstogtelik verlief op hom.
Sy verloor perspektief, maar soos sy groot word besef sy dat Brett MacPherson haar eerste liefde is en altyd sal bly. ‘n Onverklaarbare liefde, want net sodra sy dink hy sal by haar bly dan verdwyn hy weer berge toe en los haar alleen.

Alex du Randt, die sjarmante vriend van skool tyd af, help haar met haar geheim. Maar Brett is die enigste een wat daarin slaag om vernuwing in Cindy se lewe te bring. Sy lewe word egter bemoeilik wanneer Alex hom uitoorlê. Brett vlug weer berge toe om genesing te gaan soek en los vir Cindy alleen op sy plaas. Cindy se hart word donker. Sal sy vir Brett weer in haar lewe toelaat of nie?

Category: Tag:
Total sales: 0 pcs.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Schönland – Twee mans, een vrou. Sal die liefde seëvier? – (Sagteband) $6.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *