Sheba – Wat gebeur as ʼn vreemde hond by jou agterdeur opdaag? – (E-boek) $2.00

$2.00

Tersia van der Westhuizen

In haar nuwe jeugboek ‘Sheba’, vertel kinderverhaalskrywer Tersia van der Westhuizen die opwindende verhaal van Wouter en sy lieflinghond, Sheba. Saam beleef Wouter en Sheba menige avonture en deel hulle hoogte- en laagtepunte, lief en leed, soos net ‘n seun en sy hond kan. Wat gebeur as ʼn vreemde hond by jou agterdeur opdaag? Wouter en sy boesemvriend Dawie het gedink hul somervakansie gaan doodgewoon wees, maar toe Sheba opdaag, begin hul avontuur. Vind in ‘Sheba’ uit wat die twee seuns met Sheba en haar klein geskenkies aanvang.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sheba – Wat gebeur as ʼn vreemde hond by jou agterdeur opdaag? – (E-boek) $2.00

Your email address will not be published. Required fields are marked *