Soekie Seekoei – Jy hoef nie dieselfde as al die ander kinders te wees nie – (E-boek) $1.99

$1.99

Urte van der Watt

Urte van der Watt vertel in hierdie pragtige kinderboek die storie van Soekie Seekoei wat haarself baie jammer kry, omdat sy dink sy is nie mooi en oulik genoeg nie. Met die hulp van haar slim maatjie, Pietie Diefie, besef sy gaandeweg dat alle mense en diere nie dieselfde is nie en nie dieselfde dinge doen nie. Elke een is anders, en spesiaal.

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Soekie Seekoei – Jy hoef nie dieselfde as al die ander kinders te wees nie – (E-boek) $1.99

Your email address will not be published. Required fields are marked *